as Ek

as Ek as Ek maar net daardie bitter pil van genot sonder bekommernis kon sluk. as Ek maar net my hare kon los maak in die wind, en wegwaai. as Ek maar net vrou kon wees. Tydloos, ewig mooi. as Ek maar net kon vrede maak met verandering. as Ek maar net my verhaal kon eindig. Kon fluit fluit in storietyd. as Ek maar net … Continue reading as Ek

Soete Herinneringe – Inperking – Week 6 -Vlak 4

Elkeen wat oor jou lewenspad kom, skryf ‘n gedeelte in jou lewensverhaal dis dalk ‘n hoofstuk, ‘n bladsy ‘n sinnetjie. Maar op die ou end wanneer jy jou boek finaal sluit, en terugkyk oor jou lewe was elke rol belangrik gewees. Dit het jou help word, en besluit hoe jou lewe sal wees. In hierdie tyd waarin ons nou is, het ons nogals baie tyd … Continue reading Soete Herinneringe – Inperking – Week 6 -Vlak 4

Lock-Down – Week 1

Hierdie week was ‘n warboel van gemengde gevoelens vir my, ek het die 7 stappe voltooi: Skok, Ongeloof, woede, vrees, hartseer, aanvaarding en laaste vrede. Na President Ramaphosa se aankondiging oor die gevreesde lockdown, was ek darem fisies al gereed omdat ons gesorg het ons is voor die rush voorbereid. Maar emosioneel dink ek nie was ek reg nie. Want ewe skielik word jou vryheid … Continue reading Lock-Down – Week 1

Van giggels, goeters, geite en alles tussenin…….

Ek is nou al 13 jaar ń mamma, het ek al vir 13 jaar die wonderwerk van kinders grootmaak beleef. Het ek gelag en gehuil, die klein dingetjies gevier en gejubbel oor die groot dinge. Daar is die eerstes van alles wat jou elke jaar so oorrompel dat jy soms eers so bietjie om ń hoek moet gaan wegkruip om die trane of knop in … Continue reading Van giggels, goeters, geite en alles tussenin…….