Somnambulisme

somnambulisme Ek dwaal en dwaal sirkels om my malheidEn jy slaap slaap en slaapDie agterdeur is gesluit daar is nerensom te gaanBehalwe hier met jou en my se malheidSirkels omMekaarDaar is ń ligstraaltjie kykKruip vorentoeLewend doodHierdie keer is dit ons ligstraaltjieEkGaan hom gryp en vashou en nooit laat losTerwyl die aasvoëls weer sirkelDrup drup drup deur my vingersdaar waai die warrelwind weer al my gedagtes … Continue reading Somnambulisme

As die Perde Horings kry

Vandag wil ek daardie bitter sensitiewe saak aanraak, want dis tyd, ons kan nie meer die ander wang draai en ons oogklappies probeer aanhou nie. Ons almal het familie en vriende op plase, waarvoor ons elke dag ‘n ekstra gebedtjie opsê. Maar weet ons regtig? Ons staan in die supermark voor al die lekker vars groente, vleis, melk en brood en het ons vir een … Continue reading As die Perde Horings kry

Terug na die abnormaal – Week 15

Dis terug skooltoe hierdie week vir my Gr 6’ie. Soos enige normale persoon is ons bang. Want hoe gaan ons aanpas by hierdie “nuwe normaal” het ons genoeg gedoen by die huis sodat hy nie agter is nie. Is ons darem nog semi menslik na maande se toekluister in die huis. Sal hy kan manage met ‘n masker heeldag. Net ‘n paar van die dinge … Continue reading Terug na die abnormaal – Week 15

Mengelmoes – Week 13 – Vlak 3

Die dae het nou al alles saamgesmelt en voel soos een deurmekaar gekrapte bord kookkos. Niemand weet meer waar die begin of einde is nie. Ons is in survival mode en het lankal sin van werklikheid verloor. Die laaste drie maande voel soos ‘n baie slegte droom en mens wonder wanneer gaan ons nou eintlik wakker word? Ons ry verby besighede wat nou leeg is, … Continue reading Mengelmoes – Week 13 – Vlak 3

Wie se kant van die storie is reg? – Inperking Week 11 – Vlak 3

My man het ‘n gesegde waarby hy leef, ‘n storie het altyd twee kante. Voor jy oordeel vind eers die ander kant van die storie ook uit. Omdat ek passievol is word ek soms vinnig meegevoer in ‘n situasie en ek vertrou ook meeste van die tyd alles as waarheid. Maar daar is altyd twee kante. Hierdie week was ‘n wereldwye passievolle week, ons is … Continue reading Wie se kant van die storie is reg? – Inperking Week 11 – Vlak 3