My vierbeen lyfwag

Ek het ‘n skaduwee, hy het vier kort beentjies en ‘n lang lyfie, hy volg my orals, elke tree wat ek gee is hy reg agter my, en soms kan ek sommer hoor hoe hard hy sug wanneer ek vir die soveelste keer daardie dag by die trappe op en af beweeg. Want een mens tree is beslis ses in klein honde treetjies. Ek was … Continue reading My vierbeen lyfwag

Verlepte Gister

Die weke hoop op soos gesnipperde velle papier op die vloer. Heuningsoet die herinnering tot ons weer moet groet. Gister was verlepte rose. Vandag opgebring en weggespoel, more, wie sal weet. Soos Vetspatsels kleef dit, Sit dit, totdat jy wurg om weer op te staan en nuut te begin. Die lewe word ‘n ou uitgehongerde brak, elke happie ‘n feesmaal. Vergete is die vernedering, vergete … Continue reading Verlepte Gister

Wie is wat, en wat is wie??

Dis dalk al 2021 maar, en ek weet hierdie is ‘n baie sensitiewe subject, maar seksisme is nog regtig orals, en deesdae is daar ook so baie labels om nie gelabel te word nie, dat my kop soms draai en ek wonder, weet mense regtig nog wie en wat hulle is, want daar is tot al mense wat goed wil wees (katte, honde, appliances) die … Continue reading Wie is wat, en wat is wie??