
Om 40 te word
Dis die week van my 40ste verjaarsdag, en soos alle mylpale in mens se lewe dink ek dit moet ‘n spesiale “mention” kry. Ek dink terug aan die tyd toe my kinders babas was en ek gedink het, wanneer die een 13 is en die ander een 11 is ek 40! 40! sjoe. Dan gaan my kinders al groot wees en ek gaan vir seker … Continue reading Om 40 te word