
My vierbeen lyfwag
Ek het ‘n skaduwee, hy het vier kort beentjies en ‘n lang lyfie, hy volg my orals, elke tree wat ek gee is hy reg agter my, en soms kan ek sommer hoor hoe hard hy sug wanneer ek vir die soveelste keer daardie dag by die trappe op en af beweeg. Want een mens tree is beslis ses in klein honde treetjies. Ek was … Continue reading My vierbeen lyfwag