Spyt kom te laat.

Om te wees soos ‘n kind,

sorgeloos en vry.

Om gelei te word deur ‘n ritme sonder musiek.

Om te aanvaar dat die wie en wat nooit sal wees.

Jou hart nooit geken sal word.

Wanneer jy die woorde wat uit jou mond uit kom

nooit weer terug kan roep.

Dit wat jy ken, dit wat jy is, en was,

altyd deel van jou sal wees.

Hoe die pyn sal bly al slaap jou siel.

Woorde kan heelmaak net soos dit seermaak.

Bittere oomblike soete genade wakker maak.

In die na nag se skemer nog minder beteken.

Niks so seer maak soos

‘n hart sonder spyt,

liefde sonder gevoel,

‘n leemte waar gee en neem dieselfde is …..

Adeléne Hartzenberg
Oktober 2012

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s