Dit het soos ‘n veldbrand versprei, almal doen die dans, ons is self ook besig om te oefen vir ons groot “performance” binnekort, en ek dink ons kan dit die 2020 anthem noem. Die gebed wat soveel mense nou al bymekaar gebring het, wat hoop versprei, en mense weer moed gee om die toekoms in die oë te kan kyk. Dis ‘n tipe war dance soos die haka, om die slegte duiwels van hierdie jaar uit te dryf en almal weer hoop te gee, want as daar hoop is, is daar tog lewe. Maak nie saak wat jou geloof is nie, die gebed praat met jou siel en roep jou binneste om jou weer “grounded” te maak. Want alles om ons, is tydelik, hierdie is net nou.
ubusiswe
Jerusalema ikhaya lami(Jerusalem is my home)
Ngilondoloze(Guard me), Uhambe nami(Walk with me)
Zungangishiyi lana(Do not leave me here)

Ndawo yami ayikho lana(My place is not here)
Mbuso wami awukho lana(My kingdom is not here)
Ngilondoloze(Guard me)
Zuhambe nami(Walk with me)

Ngilondoloze(Guard me), Zuhambe nami(Walk with me)
Ngilondoloze(Guard me), Ngilondoloze(Guard me)
Ngilondoloze(Guard me), Zungangishiyi lana(Do not leave me here)

Uhambe nami(Walk with me)

Dis dalk religieus, maar is dit ‘n gebed gerig aan die Lewende Skepper-God Jesus Christus? Hierdie sg “gebed” ontstel ware Christene en is ‘n toonbeeld van hoe die idee van religiosity mense aangryp sonder dat God daarin gedien word. Jerusalem het nie aan ‘n Kruis gesterf of vir iemand uit die Dood opgestaan nie. Ons moet kan onderskei tussen wat werklik is en wat nie. En die mense se religion beindruk ook nie want hulle maak ewe maklik grappies oor die Gees van God in hulle TV-programme. Onderskei.
Dis nie ‘n gebed soos wat mense dink nie.
Ongelukkig, wanneer mens die duiwel begin soek gaan jy hom in alles kry, ek was al baie om die blok en voel dat geloof is waarvan jy dit maak. Ondersoek alles en behou die goeie. Wanneer iets positief is en mense ophef dan voel ek is dit nie verkeerd nie. Elkeen is geregtig tot sy opinie, maar daar is ook baie opinies en wie sin is dan op die ou einde van die dag reg? Ons kan mekaar begin gooi met boeke, gesegdes en bybelversies, maar wie gaan dit help?