Lank lewe die liefde

15 jaar terug het ons troue gehou. Omdat my sus verloof geraak het voor my en sou trou in dieselfde jaar het ons gevoel dat dit nie regverdig sou wees om te verwag my ouers moet vir ons troue betaal nie so ons het alles self gedoen en betaal, dit was ń bitter klein troue, letterlik 20 mense. Maar dit was nogsteeds so spesiaal en intiem. Baie dinge het daardie dag skeef geloop, maar as ek terug dink vandag het dit ons net voorberei op hoe die huwelik regtig is, dis nie smooth sailing nie, daar is goeie dae en slegte dae, daar is die dae wat mens mekaar sleep en dan dae wat jy hardloop hand aan hand. Ek het jou lief met my hele wese en kan my lewe nie indink sonder jou gesnork en gelag en daai grappies wat ek nie kan vang nie. In ons donkerste dae is jy my lighuis, dankie vir elke dag, uur en sekonde van jou. Jy en ons kinders maak my lewe die moeitewerd ❤️

2 thoughts on “Lank lewe die liefde

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s