as Ek

as Ek as Ek maar net daardie bitter pil van genot sonder bekommernis kon sluk. as Ek maar net my hare kon los maak in die wind, en wegwaai. as Ek maar net vrou kon wees. Tydloos, ewig mooi. as Ek maar net kon vrede maak met verandering. as Ek maar net my verhaal kon eindig. Kon fluit fluit in storietyd. as Ek maar net … Continue reading as Ek

Somnambulisme

somnambulisme Ek dwaal en dwaal sirkels om my malheidEn jy slaap slaap en slaapDie agterdeur is gesluit daar is nerensom te gaanBehalwe hier met jou en my se malheidSirkels omMekaarDaar is ń ligstraaltjie kykKruip vorentoeLewend doodHierdie keer is dit ons ligstraaltjieEkGaan hom gryp en vashou en nooit laat losTerwyl die aasvoëls weer sirkelDrup drup drup deur my vingersdaar waai die warrelwind weer al my gedagtes … Continue reading Somnambulisme