Corona

Dis op almal se tong, in almal se agterkop, ons probeer nie paniekerig raak nie (wel sommiges van ons) ons sanitize maar en gebruik meer wetwipes as wat ons gebruik het toe ons babas in die huis gehad het. Mens se hande voel droog en te skoon. Onbewus raak jy bewus van elke keer wat jy aan jou gesig raak, of as iemand om jou … Continue reading Corona