Santé

Dis weer reflection tyd van die jaar, en almal het planne vir wat hulle volgende jaar wil en gaan doen. Beter dinge, elkeen droom en beplan en beloof hulleself en ander die werêld toegedraai in blink papier. 2020 gaan ‘n jaar uit die boonste rakke wees en ons gaan, en kan, en wil die beste ons wees. Hierdie jaar beloof ek myself om elke dag … Continue reading Santé