Hoe dan anders? – Inperking – Week 4 (Die donker wil inkruip)

Om elke dag positief te wees is uitputtend. Jy gee en gee en gee, om niks terug te verwag nie, want jy verhef jouself en almal tot op vlakke waar dit soms bo-menslik raak. Maar soms wens jy dat daar iemand anders was wat ook jou hand kan vat en sê, kom dis nou my beurt om jou te dra, ek kan sien jy is … Continue reading Hoe dan anders? – Inperking – Week 4 (Die donker wil inkruip)