Terug na die abnormaal – Week 15

Dis terug skooltoe hierdie week vir my Gr 6’ie. Soos enige normale persoon is ons bang. Want hoe gaan ons aanpas by hierdie “nuwe normaal” het ons genoeg gedoen by die huis sodat hy nie agter is nie. Is ons darem nog semi menslik na maande se toekluister in die huis. Sal hy kan manage met ‘n masker heeldag. Net ‘n paar van die dinge … Continue reading Terug na die abnormaal – Week 15

Kommunikasie – Week 8

Gister was ‘n nuwe ondervinding vir my die eerste keer wat ek ‘n verjaarsdag moes doen in hierdie inperkings tyd, my meisiekind sien nou al vir ‘n maand uit na haar geboorte dag. En eerlik waar was ek op my senuwees, want ek wou dit darem vir haar ekstra spesiaal maak, ek lees juis vanoggend in my vroee oggend wakker lê sessie van ‘n seuntjie … Continue reading Kommunikasie – Week 8

Soete Herinneringe – Inperking – Week 6 -Vlak 4

Elkeen wat oor jou lewenspad kom, skryf ‘n gedeelte in jou lewensverhaal dis dalk ‘n hoofstuk, ‘n bladsy ‘n sinnetjie. Maar op die ou end wanneer jy jou boek finaal sluit, en terugkyk oor jou lewe was elke rol belangrik gewees. Dit het jou help word, en besluit hoe jou lewe sal wees. In hierdie tyd waarin ons nou is, het ons nogals baie tyd … Continue reading Soete Herinneringe – Inperking – Week 6 -Vlak 4

Lock-Down – Week 1

Hierdie week was ‘n warboel van gemengde gevoelens vir my, ek het die 7 stappe voltooi: Skok, Ongeloof, woede, vrees, hartseer, aanvaarding en laaste vrede. Na President Ramaphosa se aankondiging oor die gevreesde lockdown, was ek darem fisies al gereed omdat ons gesorg het ons is voor die rush voorbereid. Maar emosioneel dink ek nie was ek reg nie. Want ewe skielik word jou vryheid … Continue reading Lock-Down – Week 1