Agter die masker

Agter die masker is ‘n vrou nes ek, dieselfde gelaatstrekke, gesig, ons vertel dieselfde staaltjies en grappe. Maar wie is die masker en wie is ek? Ons teer op aandag en aanvaarding. In die samelewing van vandag wie is meer aanvaarbaar, die masker of ek? -Enelda Continue reading Agter die masker

Wie is wat, en wat is wie??

Dis dalk al 2021 maar, en ek weet hierdie is ‘n baie sensitiewe subject, maar seksisme is nog regtig orals, en deesdae is daar ook so baie labels om nie gelabel te word nie, dat my kop soms draai en ek wonder, weet mense regtig nog wie en wat hulle is, want daar is tot al mense wat goed wil wees (katte, honde, appliances) die … Continue reading Wie is wat, en wat is wie??

Om te leef en te laat leef

Hierdie week kou ek aan die gedagte van die term Leef Voluit, en wonder hoe dit dan beskryf kan word. Leef onbeskaamd, leef vry, leef sonder perke, sonder inhibisies. Die woordeboek beskryf voluit as: ten volle, heeltemal. Hoe leef mens dan heeltemal? My siening daaroor is dat mens niks het wat jou vashou of terughou nie. Dat jy gemaklik is met jouself, eerlik en sonder … Continue reading Om te leef en te laat leef

Het Jakkals en Wolf my skapies gesteel?

Vir my gaan slaap en vrede hand aan hand, sedert my kinderdae het ek nog nooit ‘n probleem daarmee gehad nie, as my kop ‘n kussing getref het, het ek dadelik in droomland opgeeindig. Maar die laaste paar jaar is dit ‘n eindelose stryd om daardie vrede te vind. Ek voel heeldag soos die halfdooie wat net deur die motions van die lewe gaan, want … Continue reading Het Jakkals en Wolf my skapies gesteel?

Terug na die abnormaal – Week 15

Dis terug skooltoe hierdie week vir my Gr 6’ie. Soos enige normale persoon is ons bang. Want hoe gaan ons aanpas by hierdie “nuwe normaal” het ons genoeg gedoen by die huis sodat hy nie agter is nie. Is ons darem nog semi menslik na maande se toekluister in die huis. Sal hy kan manage met ‘n masker heeldag. Net ‘n paar van die dinge … Continue reading Terug na die abnormaal – Week 15