Fleurig

Hoe lieflik is jou naam op my tong,

in die wind en oral om my heen.

Hoe skarlaken wit ek en jy, en jy en ek.

Die perfektheid van my kop op jou skouer

my hand in joune.

Die gefluister van my siel

met die gelag van jou hart.

Ons, die kombinasie van mens en mens

om die volmaakte eenheid te wees.

Hier is ek, joune

met liefde toegedraai.

Verfraai met getrouheid, vertroue belofte en behoefte.

In hierdie lewe en die volgende.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s