Run Forest Run

Vanoggend op my oefen sessie besef ek, ek hardloop nou al 10 jaar, ek kon dit nie glo nie, en toe reflect ek bietjie daaroor, ek het al soveel km agter my ek kan hulle nie eers meer onthou nie, my deurgehardloopte tekkies lê in stapels soos trofees in my kas, ek was al topfiks, ek was al gebreek, ek het al gelag en gehuil terwyl die tyd en km’s verby vlieg of soms kruip. My voete en toonnaels was al stukkend en bebloed. My kniee voel soms 100 jaar oud. Maar ek verruil daardie runners high vir niks. Ek het al duisende paaie gehardloop, in elke provinsie en ook oorsee. Soveel dinge gesien. Mense al gesien kom en gaan. Op die volgende 10 jaar, ek sien uit!

2 thoughts on “Run Forest Run

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s