Agter die masker

Agter die masker is ‘n vrou nes ek,

dieselfde gelaatstrekke, gesig,

ons vertel dieselfde staaltjies en grappe.

Maar wie is die masker en wie is ek?

Ons teer op aandag en aanvaarding.

In die samelewing van vandag

wie is meer aanvaarbaar,

die masker of ek?

-Enelda

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s