Wees gewaarsku, hierdie mag jou skok

Tien dinge wat ek as ma van tieners onlangs geleer het, en ja sommige van hierdie is skokkend,

  1. Alles wat jy dink is cool, is nie
  2. Maak nie saak hoe oulik jy dink iets is nie, dit is nie.
  3. Jou musiek smaak suck, al download jy al die nuwe musiek en speel dit dan baie opgewonde vir hulle oppad skool toe, blykbaar was laas week se smaak, hierdie week is dit uit
  4. Jou dans moves
  5. Die feit dat jy actually in die 80s gelewe het, die 80’s is cool, soos dit nou op Stranger Things is, jou weergawe is nie cool nie.
  6. Om blond te wees, soos in letterlik, en enige gekleurde highlights is totaal uit maak alles een kleur of los dit uit, en geen kort gesnipperde hare nie asseblief.
  7. Om 40 te wees en tiktok videos te maak πŸ˜‰
  8. Dad jokes
  9. Skinny jeans, en baie stywe klere
  10. Om uit te vra oor enige iets wat deur die dag by die skool gebeur het is onaanvaarbaar, want daar het nooit enige iets gebeur nie.

Geskryf met ‘n tong in die kies, dis my daaglikse bestaan en hoe ek die dinge al beleef het. Dit verander daagliks en ek sukkel soms om by te hou, en nie eers gepraat van die “slang” woorde nie, die nuutste vandag is SLAY – dit kan bygevoeg word in enige sin.

4 thoughts on “Wees gewaarsku, hierdie mag jou skok

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s