Afvlerk

As ek kon vlieg,

Sou jy my vlerke knip,

my naby jou hou.

Sal jy my laat sing,

Sou jy my mis,

wanneer my koutjie leeg is?

Ek kan wegvlieg ……

maar my verlange na jou

sal my opvreet en ek sal wegsmelt.

Ek is net ek, fyn en klein.

‘n Skoenlapper sonder sy vlerk.

-Enelda

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s