‘n Nuwe dag.

Soos honderd maal vantevore hoor ek die gedruis van die see.
Maar hierdie keer is dit anders …… nuut.
Asof die golwe fluister ‘n geheime boodskap vir my siel.
Iets wat ek moet weet.
‘n Sagte morsekode.

Ek jeuk om die ou skubberige vel af te skud,
en weer nuut op te staan.
Vrede te vind.
Met ‘n lied in my binneste tevrede te wees.

Terwyl die son opkom in my siel,
breek die dag in my hart,
en ek onthou die dae van blomme en seeskulpe.
Met ‘n hitte wat opslaan van die vloer,
dat dit voel asof my voete moet dans,
en ek ‘n buiging moet maak om dank te bring.

2 thoughts on “‘n Nuwe dag.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s