Joune, myne, onssin

May you never be subservient.

May you never fall prey to fitting in.

May you always swirl in all the directions the sacred winds want to take you.

May you never hush your laughter nor your tears.

May you breathe without restriction.

May you show up every single day to the calling that is you

and may you always know the courage of your heart.

~ Fig Ally

art | Em Niwa

Dis sondag die eerste dag hierdie week wat ek so bietjie kan sit en reflect.

Die Diep denker curse is om altyd alles in diepte te ontleed, my man sê gereeld vir my, moet nou nie hierdie te oordink nie, dis ok alles is ok. Maar keer op keer het ek al gewonder hoe dit is om net te aanvaar, vir my is dit onmoontlik.

Ek het tot die slotsom in die lewe gekom dat ons nie gemaak is om mekaar te verstaan nie, elkeen se DNA die manier hoe hy/sy groot gemaak word, sy/haar trauma, bagasie en agtergrond bepaal hoe elkeen sy weg bepaal, daar is geen regte manier nie, en ook geen perfekte mens of manier om situasies te hanteer nie. Dis soos die vloei van ń rivier, vloei gaan hy vloei. Dit hang af van die spoed, massa en wat in sy pad is wat gaan bepaal wat die skade is.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s