Gedagtes op ń vrydag van ver

Ek sê dis ok maak nie saak

Ek is ń loner

stilte is my vriend

Die eensaamheid is ok

Jy is kwaad want ek is hard en kwaai

Maar my skille is sag en taai

Ek kruip weg agter my houding

Maar verdrink in die see dieper as die blou van my oë

Ek maak af ek is kwaai en byt op my lip

Terwyl ek ver oor die berg wil vlieg wegvlug van bitter smaak op my tong

Want hoe verduidelik mens vir ander

Dat daar seer en spyt, verlange en te veel stilte binne jou vassit.

En soms net soms is jy ook te kwaai met jouself …

2 thoughts on “Gedagtes op ń vrydag van ver

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s