Tussen hier en daar lê ‘n berg (vol stof)

Augustus maand, die aakligste maand (volgens my) van die jaar. Dis nie meer winter nie, en nog nie lente nie, en die wind waai die stof in alles op alles en oor alles. Jy is reg vir die nuwe seisoen, maar nog stuck in die ou ene. So die transformasie hang in die lug.

Vlak 2 het uiteindelik aangebreek en die jaar is al amper op sy rug. Soos ‘n vetgevrete varkie, het ons bitter min bereik in hierdie jaar. Ons het net gerol en gerol in die modderpoel. Jy klim oor die een berg, dan lê die volgende ene weer voor. Jy dans die tango,

  1. Step forward with your left foot.
  2. Step forward with your right foot passing the left foot.
  3. Step forward again with your left foot this time passing the right foot.
  4. Step forward and to the right with your right foot.
  5. Left foot close to right foot.

en as jy weer jou oë uitvee het jy jouself heeltemal geknoop.

Jy begin so stadig maar seker weer beoog om die res van jou jaar te beplan. Maar is nog skrikkerig om te dink dat dit moontlik is. Kom ons hou asem op en kyk uit vir die mooi bloeisels wat begin verskyn.

2 thoughts on “Tussen hier en daar lê ‘n berg (vol stof)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s