By die tuinhekkie

Die gras lyk altyd groener in iemand anders se erf, maar in die winter ryp almal se gras dood. Sommige kaste is vol geraamtes en ander weer vol bagasie. Daar is nie verniet ‘n gesegde wat sê don’t judge a book by its cover nie. Meeste van ons begeer altyd iets wat iemand anders het. Ons loer oor die muur, en sien sjoe dis nogals nice, die mense het dit alles bymekaar. Wens ons kan ook so wees.

Toe lees ek hierdie, en besef net weer. Dis die klein goedjies wat saak maak.

Image may contain: text that says '10 SIGNS YOU'RE DOING WELL IN LIFE 1) You have a roof over your head. 2) You ate today. You have a good heart. You wish good for others. 5) You have clean water. 6) Someone cares for you. 7) You strive to be better. 8) You have clean clothes. 9) You have a dream. 10) You're breathing. BE THANKFUL FOR THE LITTLE THINGS, FOR THEY ARE THE MOST IMPORTANT.'

Dan tel ek weer my kop op en kyk die lewe reguit in die oë. Want ek net soos jy is geseën. Die van julle wat die storie: Agter elke man kan onthou, sal seker weet dat ou Tannie Stienie altyd by die tuinhekkie gestaan en kla het omdat sy so “suffer” en weet julle hoekom, want sy het altyd gestaan en loer in ander mense se erwe in, so kom ons gaan staan aan ons kant van die tuin en kyk in ons eie erf. As jy moet spit of vee of skoonmaak dan doen jy dit in jou eie erf. Plant blomme, want wat jy saai sal jy maai.

2 thoughts on “By die tuinhekkie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s