Kan ek nie maar ……

June 1, 2012 at 4:42 PM

Kan ek nie maar die see in my tas insit,

en elke keer as my hart brand van die seer

dit uithaal en daarna staar,

tot die trane ophou en ek weer moed het

vir nog ‘n dag.

Aag kan ek nie maar die klank van die branders

wat breek in ‘n bottel opvang

en dit oopmaak en teen my bors druk

wanneer ek ‘n wieggelied nodig het.

Kan ek maar die gevoel van warm duisend korreltjies

sand in my skoene indruk en altyd voel asof my

spore wegsak en nuut begin.

Elke wilde blommetjie in my hare druk

en plant in my hart sodat ek kan

blom vir ewig in my siel. 

-Adeléne Hartzenberg

2 thoughts on “Kan ek nie maar ……

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s