Die Waarheid

March 12, 2014 at 8:07 AM

Jy is grys vandag,

geen begin en geen einde.

Soos geloof hoop en liefde.

Hoe bitter die pil van die waarheid.

Die niks …..

Die alleenheid.

Sal ek ooit genoeg van jou kan kry,

Jou asem, jou onvoorspelbaarheid,

die hitte teen my vel.

Die weet, die ek en jy.

Op die kruispad het ons gestop.

En die waarheid het ons gekry en bevry.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s