Die Uurglas

Ageing – by Adelene Hartzenberg
Follow the path of broken hearts
and you will come to my door.
Memories will be the walls
and forgotten faces the door.
Looking through the window
you will see me standing
bitter and alone.
As it began it will certainly end.
Waiting for the next to knock,
Unknowing and proud.
To be moulded and made to my own perfection,
to be loved, forgotten and lost,
that is my game.
Ek het hierdie gedig geskryf toe ek 16 was, almal was verstom dat ek op 16 al die ouderdom proses kon verstaan, nou dat ek op die voorstoep van 40 staan, is dit asof dit nog net meer vir my sin begin maak.
Dat mens die lewe begin, met genot, jy gevorm word uit liefde, jy in die lewe gebring word met ‘n kamer vol mense en ligte en dinge wat om jou aangaan, jy skooltoe gaan en leer en speel, daar altyd iemand om jou is wat jou leer.
Stelselmatig soos mens ouer word, verminder die mense, en die dinge en jy begin op jou eie dinge leer en ervaar. Elke tree wat jy gee is ‘n nuwe ervaring, tot jy aan die einde van jou paadjie is en jy nie meer lus is vir leer of nuwe dinge nie. Ons almal (of meeste van ons) baklei maar teen die proses van oudword, veg teen die plooie en vlekke en ekstra gewiggies. Maar ongelukkig besef so min van ons dat oudword net vir ‘n handjievol van ons beskore is, ons het nie almal ‘n kans om met grasie oud te word nie.
Dat die samesyn van jou geliefdes so belangrik is want die tyd in die uurglas is min, en wie weet hoeveel sandkorrels joune nog oorhet.

2 thoughts on “Die Uurglas

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s