Dis weer Januarie, alles begin weer van voor af, met ‘n gekners van tande kyk ons op na die begin van ‘n nuwe skooljaar. Ons moes weer budged’s uitwerk en planne beraam en met ‘n sug kyk na daai ekstra rolletjie om die maag.
Pille, brille en tande word van die lysie afgetiek. Verhoudings word weer opgebou, besigheids geleenthede weer geskep en almal val maar weer in by die “rat race”. Ons klop onsself op die skouer en sê welgedaan, ons het die feesseisoen oorleef. Net vir ‘n oomblik word saam met my stil en kom ons vier die begin van ‘n nuwe era met dit wat ons het, is en wil wees.
Dan kom die liedjie sommer meteens op in my kop en ek wonder oor die regte betekenis, daarom deel ek dit hier met julle:
Scots-language poem written by Robert Burns in 1788
Should old acquaintance be forgot,
and never brought to mind?
Should old acquaintance be forgot,
and old lang syne?
Chorus:
For auld lang syne, my dear,
for auld lang syne,
we’ll take a cup of kindness yet,
for auld lang syne.
II
And surely you’ll buy your pint cup!
and surely I’ll buy mine!
And we’ll take a cup o’ kindness yet,
for auld lang syne.
Chorus
III
We two have run about the slopes,
and picked the daisies fine;
But we’ve wandered many a weary foot,
since auld lang syne.
Chorus
IV
We two have paddled in the stream,
from morning sun till dine†;
But seas between us broad have roared
since auld lang syne.
Chorus
V
And there’s a hand my trusty friend!
And give me a hand o’ thine!
And we’ll take a right good-will draught,
for auld lang syne.
Chorus
Is dit nie ‘n pragtige vriendskaps lied vir die nuwe jaar nie, vat my hand en kom ons pak hierdie jaar met oordrewe geesdrif aan.